Babasentrum
3 tot 24 maande
Die Nessie en Bonsai
3 tot 24 maande
- Goed toegeruste babasentrum met gekwalifiseerde juffrouens (BEd Grondslagfase)
- Veilige, huislike omgewing waar babatjies gekoester word
- Beperkte aantal babas
- Babatjies van 3 maande af is welkom
- Ouderdomsgepaste aktiwiteite wat ontdekking en verkenning aanmoedig
- Musiek en Playball is ingesluit in die skoolfooie
- Kwartaalikse evaluering deur ‘n kinderkinetikus
3 maande tot 1 jaar
Carné Botha
Assistente: Puleng Rantsho
1 jaar tot 2 jaar
Debbie Kotzé
Assistent: Idah Mandlate
Kontak ons vir navrae
Arbor het absoluut my kinders se lewens verander! Ek kon hulle nie vinnig genoeg inskryf nie! Fenominale onderwysers, ‘n ongelooflike speelgrond en klaskamers en aktiwiteite wat enige kind se hart sal laat bokspring! Natuurlik is dit nie die enigste goed van Arbor wat hierdie ma se hart gerus laat voel nie, my kinders was en is BAIE gelukkig by Arbor en dit is alles te danke aan die moeite en liefde watArbor personeel aan my kinders bestee.
As jy ‘n skool soek wat jou kind se uniekheid kan raak sien, kan bou op hulle sterk en swak punte en jou kind se beste belange in ag neem is hierdie skool vir jou!
As ‘n ma van ‘n handjievol kinders kan ek belowe dat jy nie ‘n fout sal maak om Arbor te kies nie.” – Uit ‘n Ouerhart