Bostelegraaf

Episode 1

Episode 2

Episode 3

Episode 4

Mei

Episode 5

“Dankie Arbor vir 8 jaar saam met julle!! Julle het vir my 3 kinders daai “tweede huis” gevoel gegee. My kinders het elke dag met ‘n glimlag skooltoe gegaan en ek het hulle elke dag met ‘n geruste Mamma-hart afgelaai, want ek het geweet by Arbor is hulle geliefd! Dankie vir al die aandag, liefde, moeite en bederf!! Met elke Moedersdag, Vadersdag, Ouma en Oupa dag het ons sóspesiaal gevoel. Julle konsert was die hoogtepunt van elke jaar -voorwaar iets uit die boonste rakke! Veraltyd sal ons julle onthou en met ‘n swaar hart gaan ons julle groet aan die einde van 2022.“ – Uit ‘n Ouerhart