Dagprogram

07:15 08:15

Aankoms

08:15 – 08:30

Groet, informele Godsdiens, neem van register, weer en nuus

08:30 09:00

Persepsie, taalontwikkeling, wetenskap, wiskundige aktiwiteite, tema-bespreking, wys en vertel

09:00 – 09:45

Skeppende aktiwiteite en vryspel binne

09:45 10:00

Opruim en toilet-roetine

10:00 – 10:20

Musiek, groot motoriese aktiwiteite, braingym en tuinbou.

10:20 10:30

Toebroodjie, vrugte & sap

10:30 – 12:00

Vryspel buite (water, sand, houtwerk, kleispel, grootmotoriek, skeppend, konstruksie, fietsry, troeteldierversorging, gerigte aktiwiteite, fantasiespel)

12:00 12:15

Opruim en toilet-roetine

12:15 – 12:30

Storietyd

12:30 13:00

Middagete

13:00 – 13:15

Afhaaltyd

13:15 17:00

Troetelbos-Nasorgfasiliteit met ‘n versnappering, broodjie & sap

Buitemuurse Aktiwiteite

Vir verdere inligting kyk na ons prospektus

Rugga Kids (Rugby)

Nett Girlies (Netbal)

Beaux-Arts Kidz Kraftz (Pottebakkery)

Catrobatkidz

Eksperi-maatjies

Playball

Jack in the Box – drama

Dance Mouse

Crew Grow Wiskunde

Playball Golf

Arbor dra die koste van die volgende Buitemuurse-aktiwiteite:

Kwanda Fun (al die klasse)

Playball (Die Nessie babaklas)

Musiek (al die klasse)

“Dankie Arbor vir 8 jaar saam met julle!! Julle het vir my 3 kinders daai “tweede huis” gevoel gegee. My kinders het elke dag met ‘n glimlag skooltoe gegaan en ek het hulle elke dag met ‘n geruste Mamma-hart afgelaai, want ek het geweet by Arbor is hulle geliefd! Dankie vir al die aandag, liefde, moeite en bederf!! Met elke Moedersdag, Vadersdag, Ouma en Oupa dag het ons sóspesiaal gevoel. Julle konsert was die hoogtepunt van elke jaar -voorwaar iets uit die boonste rakke! Veraltyd sal ons julle onthou en met ‘n swaar hart gaan ons julle groet aan die einde van 2022.“ – Uit ‘n Ouerhart