Klasse & Personeel
Al Arbor se personeel is gekwalifiseerde onderwyseresse en almal beskik oor ten minste vier jaar opleiding aan ‘n tersiêre instansie. Assistente in peuterklasse is opgelei in basiese kleutervaardighede en noodhulp.
3 maande tot 1 jaar
Carné Botha
Assistente: Puleng Rantsho
1 jaar tot 2 jaar
Debbie Kotzé
Assistent: Idah Mandlate
2 jaar tot 3 jaar
Mandie Coetzee
Assistent: Emily Mathulwe
2 jaar tot 3 jaar
Erika Steyn
Assistent: Ingrid Setholon
3 jaar tot 4 jaar
Nicolene Riekert
Assistent: Emmi Bodigelo
3 jaar tot 4 jaar
Louise le Roux
Assistent: Emmi Bodigelo
4 jaar tot 5 jaar
Luitjé Voges
4 jaar tot 5 jaar
Lynda Botes, Skoolhoof
3maande tot 6 jaar
Graad R tot Graad 7
Nasorg en Tuiswerk: Carné Botha
Nasorg Juniors: Debbie Kotzé
Nasorg Juniors: Nicolene Riekert
Nasorg Seniors: Melissa Cloete
Musiek: Dezi Bain
Kombuisbestuurder: Marvi Baloyi
Faktotum en Sekuriteit: Fabian Dlamini
Onderhoud en Sekuriteit: Goodwill Sambo
Arbor is ‘n skool met liefdevolle, kundige personeel waar elke kleuter/ baba met sorg hanteer word.Pret en plesier is volop hier, die terrein sorg vir baie lekker speel en dan is daar natuurlik tannie Marviese lekker kos! Met ‘n gelukkige hartjie (en magie!) leer hulle sommer baie slim. My kinders is dolgelukkig hier.As ouer laaiek met ‘n geruste hart my kinders in die Arbor personeel se sorg -ek weet dat hulle lief is vir elke kind en alles gee om te verseker dit voel soos ‘n huis weg van die huis.“
– Uit ‘n Ouerhart –
