Kontak Ons

Kontakbesonderhede

137 Cornelis St, Fairland, Johannesburg, 2030

Tye

Skooltye: 07:00 – 18:00

– Halfdag – tot 13:00
– Voldag – tot 18:00

Kantoortye: 07:00 – 14:00

Personeel

Eienares: Carina Botha
Skoolhoof: Lynda Botes
Sekretaresse: Ilze Brinckmann
Finansies: Carné Botha
Troetelbos Nasorg en Tuiswerk: Carné Botha

“Die eerste dag wat ek by Arbor ingestap het en die pragtige speelgrond gesien het, het ek geweet dit is hier waar ek my kinders wil he.Ek was nog nie ‘n dag spyt nie (en is al 5 jaar by Arbor)! Elke onderwyseres in Arbor is bekwaam, goed opgelei, lieflik met mens se kinders en so kalm en mooi met die leerders. Die middagetes is heetemal te lekker-ek moet saans vir my kinders jok en sêMarvi het die pampoen kom aflaai, anders sal hul dit nie eet nie. Daar word nie teruggehou op speelgoed, kunsgoed of lekker dae soos instappies vir die leerders nie.
Ons is so lief vir Arbor en ek laai my kinders elke dag met gemak en gemoedsrus hier af.” – Uit ‘n Ouerhart